Dennis Gabor | |
![]() | |
Geboortenaam | Günszberg Dénes |
---|---|
Gebore | 5 Junie 1900 Boedapest, Hongarye |
Oorlede | 9 Februarie 1979 (op 78) Londen, Engeland |
Burgerskap | Hongaars / Brits |
Vakgebied | Elektriese ingenieur en fisikus |
Bekend vir | holografie |
Toekennings | Nobelprys vir fisika (1971) |
Dennis Gabor CBE FRS [1] (Hongaars: Gábor Desnes, 5 Junie 1900 – 9 Februarie 1979) was 'n Hongaarse-Britse[2] elektriese ingenieur en fisikus, bekend vir die uitvinding van holografie, waarvoor hy later die Nobelprys vir fisika van 1971 ontvang het.[3][4][5][6][7][8] Gábor Desnes College in Boedapest, Hongarye, is vernoem na hom ter ere van sy werk.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search